Tuesday, 1 August 2017

NB!! NB!! NB!! NB!! Boodskap gekry op whatsapp Hi lees gou en stuur aan. Die persoon wil ons waarsku. Liewe Vriende Ek wil julle eerstens in kennis stel en waarsku! Ek gaan dit so kort as moontlik hou. Op 15 Julie ontvang ek ‘n sms wat sê “iemand van my bank gaan my nou skakel en my mobile banking opdateer”. ‘n Uur later skakel ‘n swart man my wat dadelik bevestig dat ek geen inligting aan hom moet gee nie want hulle wil dit wat op die sisteem is net aan my herhaal, waarna ek gratis lugtyd sal ontvang vir my samewerking. Die man het die volgende aan my genoem: My huis adres, my id, my bank rekening nommer, my selfoon en werk nommer, die werksplek bevestig, wanneer en waar ek lenings en spaar fondse het, wanneer ek my talking points oorgeskakel het na sms bundels, wanneer ek groot bedrae oor betaal het en wou baie vriendelik weet of ek nie ‘n lening wil oorweeg nie. Hy was uiters profesioneel en baie bekwaam. Na ons oproep waarin ek aan hom geen inligting gegee het nie – het ek ‘n sms ontvang wat aan my gratis lugtyd van R150 bevestig. Ek is ongelooflik beindruk en laat dit daar. Na ‘n ruk bel die man my weer om net te bevestig of ek die lugtyd gekry het. Vanaf daardie oproep kon ek glad nie meer my foon gebruik nie. My identiteit, sim en selfoon nommer is gehack!! Ek het probeer what’s up wat nie gewerk het nie! Iets het vir my gese daar is fout!! Ek het dadelik vodacom gebel waar ek ingelig is ek bestaan nie – my foon is nie meer op my naam of gerica op my besonderhede nie. Toe weet ek hier is moeilikheid – bel my bank – te laat!! Elke liewe sent is vanuit my rekening getrek, R2000 lugtyd is vanuit bank oorbetaal aan ‘n geslote rekening. My oortrokke fasiliteit wat ek nooit gebruik, behalwe in uiters noodsaaklike gevalle – is verhoog na R13 000 en oorgeplaas na my spaar rekening en vandaar weer na 4 ander rekeninge wat almal geopen en gesluit is. My balans in my bankrekening is gevat en my rekening is gesluit. Dit het my die hele dag gister gevat net om my bank rekening weer ontblok te kry, weer kommunikasie te kry en ‘n polisie saak te open. Wees asseblief versigtig!! Vriendelike groete Dinah Jacobs - Theron Solidariteit Helpende Hand Hoof:Afrikaanse Beursinstituut Tel nr: 012 644 4428 / 4390 Faks nr: 086504616. As so iemand jou bel, druk onmiddelik jou foon dood.

by Wildre Scheepers

August 01, 2017 at 01:12PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment