Gert het hul huwelikherdenking vergeet. Vrou: "As ek more oggend wakker word, beter daar n geskenk in die driveway wees wat van 0-120 kan gaan in 6 sekondes." Toe sy wakker word sien sy n boks in die driveway. Excited maak sy dit oop en kry n badkamerskaal! Gert word sedertdien vermis...
by Wildre Scheepers
August 25, 2017 at 10:48AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
No comments:
Post a Comment