Wednesday 29 November 2017

Hahaha Humor Humour Snaaks Funny https://t.co/J6RrgKsws1

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 30, 2017 at 12:35AM
via IFTTT

Pinterest https://t.co/sZM1BcusSt

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 30, 2017 at 12:35AM
via IFTTT

Random Opinions, Quotes & Thoughts https://t.co/YmggIezcx7

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 30, 2017 at 12:35AM
via IFTTT

Abortion ProLife vs ProChoice https://t.co/Ti0x02ySTe

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 30, 2017 at 12:35AM
via IFTTT

Abortion ProLife vs ProChoice https://t.co/6K9zCYrqlc

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 30, 2017 at 12:31AM
via IFTTT

AARTAPPELSKYFIES : ’n Klein seuntjie wil bitter graag die Hemelse Vader ontmoet. Hy besef dat dit sal tyd neem om te reis na waar die Here woon! Dus pak hy in sy tas ’n pakkie aartappelskyfies en ’n 6-pak vrugtesap en toe begin hy met sy reis. Ongeveer drie blokke van sy huis af ontmoet hy ’n ouerige man. Die man het in die speelpark gesit en stilweg na die duiwe gestaar wat op die grond rondloop. Die seun gaan langs die oom sit en maak sy tas oop. Hy was van plan om van sy vrugtesap te drink, toe hy opmerk dat die ou man honger voorkom. Hy bied toe vir die oom van die skyfies aan. Dankbaar neem die ou man dit, terwyl ’n vriendelike sagte glimlag oor die ou man se gesig versprei, soos hy na die seuntjie kyk. Die ou man se glimlag was verskriklik mooi dat die seuntjie dit weer wou sien, en hy bied vir die oom ’n blikkie koeldrank aan. Weereens glimlag die ou man teenoor die seuntjie. Die mannetjie was verheugd! Die hele middag sit die twee daar eet en glimlag teenoor mekaar – 💛sonder om ’n woord te sê.Toe dit skemer word, besef die seuntjie hoe moeg hy was en hy staan op om te loop. Skaars het hy ’n paar treë gegee, of hy swaai om. Hy hardloop na die ou man terug en gee hom ’n drukkie. Hy kyk op na die ou man en gee hom die grootste glimlag ooit . . . Toe die seuntjie na ’n kort tydjie die voordeur van hul huis oopmaak, was sy moeder verbaas om die vrolike gesiggie te sien. Sy vra hom: “Wat het jy vandag gedoen wat jou so gelukkig maak?” Hy reageer spontaan: “Ek het middagete met God gehad.” Nog voordat sy moeder kon reageer, voeg hy by: “Weet jy wat, Ma? Hy besit die mooiste glimlag wat ek nog gesien het!” Intussen het die ou man, ook oorweldig van geluk by sy huis aangekom. Sy seun was verstom oor die blik van tevredenheid op sy Pa se gesig. 🌻Hy vra: “Pa wat het jy vandag gedoen wat jou so gelukkig maak?” Die ou man antwoord: "Ek het aartappelskyfies saam met die Here in die park geëet.” Voordat sy seun kon reageer, voeg hy by: "Weet jy, hy is veel jonger as wat ek verwag het!” Te dikwels onderskat ons die krag van ’n aanraking, ’😃n glimlag, ’n vriendelike woord, ’n geopende oor, ’n eerlike kompliment of die kleinste omgee-daad, almal het die vermoë om die lewe te verander. 🌸🌸Mense kom in ons lewens vir ’n rede, ’n seisoen, of😊🌸😊 lewenslank! Omhels almal gelykwaardig!! Geniet middagete met God . . . . 🌷bring skyfies. Hierdie is my aartappelskyfies vir jou.💕💖

by Wildre Scheepers

November 29, 2017 at 03:34PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Christianity https://t.co/efKjdr1R4V

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:38AM
via IFTTT

Uplifting Thoughts and Quotes https://t.co/BMEOO00jFU

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:38AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/7uzyVh60Ac

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:37AM
via IFTTT

Abortion ProLife vs ProChoice https://t.co/JxEaGoO20t

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:37AM
via IFTTT

The Bible https://t.co/DLGrVlEnUN

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:37AM
via IFTTT

Being a Christian https://t.co/70XVEIE0u4

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:37AM
via IFTTT

Pro-Life News https://t.co/vo21fWp8oi

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:36AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/zE8WTUp5mZ

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:36AM
via IFTTT

Guest Post: He Sits & Knits https://t.co/SOpTMC9fRm

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:36AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/r8qN1R2zKA

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:36AM
via IFTTT

Hahaha Humor Humour Snaaks Funny https://t.co/j8osiOo1yt

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:36AM
via IFTTT

Abortion ProLife vs ProChoice https://t.co/UmnfZZG8Mm

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:35AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/SRc4tLqOeG

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:35AM
via IFTTT

Andrea Bocelli praises mother for rejecting doctor's advice to abort https://t.co/94zYmrxFsD

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:35AM
via IFTTT

Instagram https://t.co/mbWvWiMC3I

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 09:35AM
via IFTTT

https://t.co/IuWcTPtQnW

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 08:28AM
via IFTTT

Just posted a photo https://t.co/D2RJ59Fsrd

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 07:37AM
via IFTTT

Tuesday 28 November 2017

RT @riky3211: My testimony is simple Jesus changed my life He wants only heart transformation my cup runs over and He never failed me once to meet my needs. One who called is faithful and He will do it.Thank You Jesus

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 29, 2017 at 06:46AM
via IFTTT

Retweeted riky (@riky3211): My testimony is simple Jesus changed my life He wants only heart transformation my cup runs over and He never failed me once to meet my needs. One who called is faithful and He will do it.Thank You Jesus

Retweeted riky (@riky3211): My testimony is simple Jesus changed my life He wants only heart transformation my cup runs over and He never failed me once to meet my needs. One who called is faithful and He will do it.Thank You Jesus
by Wildre Scheepers

November 29, 2017 at 06:46AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Monday 27 November 2017

Christianity https://t.co/saPdPY1IMl

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

2015 Word of the Year https://t.co/FeitPkUYnk

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

34 Funny Quotes You Just Have to Read - https://t.co/gdHsR3JJo1

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/mmD4u4qxup

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

Random Opinions, Quotes & Thoughts https://t.co/LYTvmmi2Qz

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

The 50 Best Funny Quotes To Share With Your Friends https://t.co/E5n74Lilh9

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:40AM
via IFTTT

Random Opinions, Quotes & Thoughts https://t.co/eW2APaAwC4

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:39AM
via IFTTT

True story...... https://t.co/1yPyAgHmTa

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:39AM
via IFTTT

38 Pretty Hilarious Quotes https://t.co/H8zqZ8KLmh

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:39AM
via IFTTT

Christianity https://t.co/8yaBSDI2BU

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:39AM
via IFTTT

Wise Up / Rise Up https://t.co/BPBz5bKdIY

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:39AM
via IFTTT

44+ Viral Photos That Will Make You 44% More Viral to Your Friends https://t.co/rAKQcsZp80

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:38AM
via IFTTT

Christian Quotes https://t.co/63voyV9rq6

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 28, 2017 at 01:38AM
via IFTTT

Abortion ProLife vs ProChoice https://t.co/PZrzbtdIte

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 27, 2017 at 11:38PM
via IFTTT

The Gingerarchy on https://t.co/RdhyEbSrME

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 27, 2017 at 11:38PM
via IFTTT

Monday 20 November 2017

EXERCISE FOR PEOPLE OVER 40 Begin by standing on a comfortable surface, where you have plenty of room at each side. With a 5- kg potato bag in each hand, extend your arms straight out from your sides and hold them there as long as you can. Try to reach a full minute, and then relax. Each day you'll find that you can hold this position for just a bit longer. After a couple of weeks, move up to 10- kg potato bags. Then try 50- kg potato bags and then eventually try to get to where you can lift a 100- kg potato bag in each hand and hold your arms straight for more than a full minute. (I'm at this level.) After you feel confident at that level, put a potato in each bag...

November 20, 2017 at 07:08PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Monday 13 November 2017

Top 26 Best Money Quotes https://t.co/S0PN4Jg5vO

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 13, 2017 at 10:18PM
via IFTTT

Die dominee en sy elfjarige seuntjie het die gewoonte gehad om elke Sondagmiddag na kerk die dorp in te vaar en traktaatjies uit te deel met die evangelieboodskap op. Een Sondag kom die seun by Pa aan, toegewikkel in sy warmste klere: "Ek is reg pa!" Die dominee is effens uit die veld geslaan - dit is bitter koud en die reën kom af in emmersvol. "Nee Seun, ons kan nie vandag gaan nie - nie in hierdie eendeweer nie.." Teleurstelling is duidelik op die outjie se gesig te lees: "Maar Pa.. gaan mense dan nie Hel toe as dit reën nie?" "Kyk Seun, ek gaan beslis nie in sulke weer uit nie!" "Maar mag ék dan maar gaan Pa? Asseblief Pappie." Nadat die dominee goed oor die saak gedink het, gee hy vir sy seuntjie 'n pak traktaatjies om te gaan uitdeel, en opgewonde vaar die outjie alleen die sopnat strate in. Daar was byna g'n siel te siene op straat nie, dus loop hy van deur tot deur en deel sy traktaatjies uit. Na twee ure se harde werk het hy nog net een traktaatjie oor. Sopnat gereën en bibberend van die snerpende koue stap hy na 'n huis toe om sy laaste traktaatjie af te gee. Hy lui die klokkie, maar niemand maak oop nie. Hy lui weer 'n slag, maar binne is dit doodstil. Dan druk hy die knoppie met méning, en lui en lui, maar binne gebeur absoluut niks. Uiteindelik draai hy om om te loop, maar dit is asof 'n stemmetjie binne in hom vir hom sê om terug te gaan. Hy draai om, lui weer die klokkie, en begin om aan die deur te klop, en later te hamer met sy vuis. Dit is asof iets hom by daardie deur hou. Net toe hy wil moed opgee gaan die deur stadig oop 'n Ou tannie wat duidelik baie bedroef is vra vir hom of sy hom kan help met iets. Met ogies wat glinster en 'n glimlag van oor tot oor gee hy vir haar sy traktaatjie: "Ek is jammer ek het Tannie gepla, maar, maar ek wou net vir Tannie kom sê dat Jesus 'rêrag' vir Tannie lief is. Hier is my heel laaste traktaatjie vandag - daarop vertel dit alles van Jesus en Sy groot liefde!" En daarmee gee hy vir haar die traktaatjie, draai om en hardloop huistoe. Die volgende Sondagoggend staan die Dominee op die preekstoel. Sy oë gaan oor sy gemeente, en toe vra hy of daar dalk iemand is wat 'n getuienis het wat hy wil lewer voor die diens begin. Heel agter in die kerk staan 'n ouerige dame op, haar gesig stralend. "Niemand ken my in hierdie kerk nie," begin sy vertel, "want sien, voor verlede Sondag was ek nie 'n Christen nie, en ek was nog nooit in hierdie kerk nie." Die mense rek eintlik hulle nekke om hierdie vreemdeling te sien. Sy begin haar verhaal vertel: "My man is 'n paar jaar gelede dood, en toe los hy my stoksiel alleen op hierdie droewige aarde. Laas Sondag was dit 'n besonder koue, nat en mistroostige dag, en ek het net gevoel dat daar vir my absoluut niks hier oorbly om voor te leef nie. Ek het 'n stuk tou gevat en 'n stoel, en ek is op na die solder toe. Daar het ek op die stoel geklim, die tou om 'n balk vasgemaak en die ander punt om my nek. En daar staan ek, so bitterlik jammer vir myself. Ek het die einde van my paadjie bereik! Net toe ek wil spring, lui die deurklokkie - ek het my byna dood geskrik. Ek het doodstil gestaan en gedink dat wie ookal die klokkie lui sou padgee.. maar hy het nie! Die gelui het al harder en dringender geword, en ek het begin wonder wie mý deurklokkie so sou lui, want niemand het ooit vir my kom kuier nie. Naderhand het die gelui 'n geklop geword en naderhand het die persoon met sy vuiste teen die deur gehamer. Ek kon dit nie meer vat nie, en toe maak ek maar die tou los om te gaan kyk wie dit is." "Ek kon my oë nie glo toe ek die deur oopmaak nie, want voor my het 'n seuntjie gestaan - sy gesiggie stralend soos 'n engel s'n. En daardie glimlag - ek kan dit skaars beskryf! En toe hy begin praat, is dit soos 'n engel wat met my praat: "Tannie", het hy gesê, "Tannie, ek kom net vir Tannie vertel dat Jesus vir Tannie 'rêrag' liefhet!" My hart wat so morsdood was het in my keel geklop. En toe gee hy vir my hierdie traktaatjie wat ek vashou." "Toe hy weg is, vat ek die traktaatjie, en ek lees dit oor en oor - ek het elke woord daarin ingedrink. En toe stap ek op na die solder toe, en ek gaan haal die tou en die stoel, want toe was hulle nie meer nodig nie, want sien, ek is nou 'n Kind van die Koning. Julle kerk se adres was agter op die traktaatjie, en ek het net vanoggend gekom om te kom dankie sê vir die engeltjie wat my lewe kom red het, en my gered het van die ewige verderf in die hel." Teen daardie tyd was daar seker nie 'n enkele persoon in die kerk wat nie gesit en trane afvee het nie. Die dominee het van die preekstoel afgeklim en sy klein engeltjie styf teen sy bors vasgedruk terwyl die trane vryelik oor sy wange loop. Daar is seker nie 'n gemeente wat 'n groter oomblik van glorie beleef het as hierdie een nie, of 'n pa wat meer vervul was met liefde en eerbetoon vir sy seun as hierdie een nie .. buiten Een: hierdie Vader het óók Sy Seun in die donker, koue wêreld ingestuur om die Boodskap van Redding aan die wêreld te bring Sy Seun was verag, verwerp, gespot, geslaan en aan 'n kruis vasgespyker. En toe alles verby was, het Hy Sy Seun terug verwelkom en Hom op die troon laat sit om te regeer oor die heelal Daardie Seun bring vandag steeds hoop en redding vir die wêreld, maar hy vra vrywilligers soos ek en jy om Sy boodskap met vreugde uit te dra aan mense wat verlore is. STUUR ASB AAN NA soveel mense soos jy kan en versprei die EVANGELIE van REDDING

November 13, 2017 at 11:46AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

inspirasie https://t.co/23AnhSoSKT

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 13, 2017 at 10:56AM
via IFTTT

Saturday 11 November 2017

Gun freedom vs Gun control https://t.co/NqDvMQwxgt

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 04:56AM
via IFTTT

USA Politics and Government https://t.co/4rqEaMWJov

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 04:56AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/iMXO6T5ALn

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/JkrsI8J8wK

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/mCWXuqrmaV

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

A Gentleman https://t.co/rzpVudg7ys

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/isfPXDYH4G

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/5nMcnF8tA6

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:57AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/ueXVtHOedE

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:56AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/NKzAhllz9q

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:56AM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/FjNLEizUjn

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:56AM
via IFTTT

Thoughts to Reflect Upon https://t.co/u5dAfxN0hE

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 12, 2017 at 12:56AM
via IFTTT

Be a Gentleman https://t.co/IcNZ7DQLpK

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 11, 2017 at 10:56PM
via IFTTT

Gentlemen Fashion, Style, Character & Conduct https://t.co/JUZGBoe5Dx

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 11, 2017 at 10:56PM
via IFTTT

Friday 10 November 2017

TRUTHS https://t.co/Wx9o7SsQ3t

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 11, 2017 at 08:56AM
via IFTTT

Hahaha Humor Humour Snaaks Funny https://t.co/nWlmgm3fVc

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 11, 2017 at 08:56AM
via IFTTT

Some Helpful Life Hack Tips, Let's Make Life Great Again! https://t.co/9KLWBh0vT2

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 10:56PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/EQugrU58Cr

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:59PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/bVGrRLwxhL

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:59PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/05jwJgYkOG

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:59PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/r1gAMXyFvE

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:59PM
via IFTTT

My Trots My Afrikaans https://t.co/vEo4zrqUYy

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:59PM
via IFTTT

Afrikaanse sê-goed https://t.co/O7Owuurkdx

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/W8Ibyta9AR

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/Q1h0DIr4YX

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/HEmoLjwD6H

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/1VLEpsKFwl

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English https://t.co/YjYlVwgRDx

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/F0kVqpA1hY

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/5dJ0PurkSO

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/tDJCVEqelF

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:58PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/5LHF4vO0np

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:57PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/S1EoGwrcq5

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:57PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/3R1SwUo8ah

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:57PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/dYpBBUMOUN

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:57PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/UNNVaCfIY9

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 10, 2017 at 12:57PM
via IFTTT

Wednesday 8 November 2017

I liked a @YouTube video https://t.co/gVDrZLi2ws You Don't Believe In Miracle? Watch This!

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 08, 2017 at 11:45AM
via IFTTT

Tuesday 7 November 2017

Ek het 'n @YouTube-video https://t.co/nEo80qh1Fe Jim Caviezel Testimony (Actor Who Played Jesus in The Passion of the Christ Film)

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

November 07, 2017 at 01:07PM
via IFTTT

Thursday 2 November 2017

*Who is Jesus?* *In chemistry,* He turned water to wine. John 2:6-10 John 4:46 *In biology,* He was born without the normal conception; Isaiah 7:14 Luke 1:26- 37 *In physics,* He disapproved the law of gravity when He ascended into heaven; Mark 16:19 *In economics,* He disapproved the law of diminishing return by feeding 5000 men with two fishes & 5 loaves of bread; Matthew 14:19 John 6:13 *In medicine,* He cured the sick and the blind without administering a single dose of drugs; Matthew 15:30 Mark 1:34 *In history,* He is the beginning and the end; John 1:1-5 Revelation 22:13 Revelation 21:6 *In government,* He said that He shall be called Wonderful Counselor, Prince of Peace; Isaiah 9:6-7 *In religion,* He said no one comes to the Father except through Him; John 14:4-6 *So, Who is He? He is Jesus!* The Greatest Man in History Jesus had no servants, yet they called Him Master. Had no degree, yet they called Him Teacher. Had no medicines, yet they called Him Healer. He had no army, yet kings feared Him. He won no military battles, yet He conquered the world. He committed no crime, yet they crucified Him. He was buried in a tomb, yet He lives today. I feel honoured to serve such a Leader who loves us. *The hand that will send this message to everybody shall not labor in vain*

November 02, 2017 at 09:14PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT