Friday 27 October 2017

In die nag sluip jy in, breek deur heinings en hek, Verplunder, vermorsel...jou knieg teen ons nek. Jou getoi-toi en afbrand laat jou voel soos 'n held, So' versink jy ons land, in jou wreedaardige geweld. Met wraak en haat, moet die boer vir alles boet, Maar jy vergeet, deur ons are, druis jou eie land se bloed. Jy moor met mes, knopkierie en klip, Terwyl Suid-Afrika, JOU land, se trane moedeloos drup. Jy dwing en verdruk en skree "Die is my land!" Maar wat joune is, breek jy af en steek jy aan die brand!? Met vlamme en geraas kry jy wat soek, Jou verwoesting en gemors laat ons paradys kapoet. Suid Afrika bloei- steeds bly jou dade barbaars, MENSLIKHEID is by jou verskriklik skaars!? Jy verdruk jou land se boere...vermoor en skiet, Jy "demand" en maak stem dik- jy soek alles verniet! Jy...ja Jy...kan niks van nuuts af verwerf, Nou neem jy beset van 'n ander man se erf!? Wat is jou doel? Deel dit met ons mee? Soek jy ons land, op 'n skinkbord vir jou gegee? Suid-Afrika eens kleurvol, nou besmet met bloed, seer en skor, Die land se velde le a.g.v jou, leeg en dor. Jou hater, moordenaar...Jy wat doen nes jy wil. Jy, wat jou wraak vind in 'n boer se gil... Lees nou mooi- jou dade sal jou nie bevry, Jou wreedheid en selfsug sal jou in boeie laat bly! Stop dit! Genoeg! Hou op! Staan terug! Jy het Suid-Afrika alreeds op sy rug. "My" water, "my" kos- skree jou dreunende koor... sonder die boer, gaan jy sien, bly daar niks van die land oor... Gedig deur Meghan Butler

by Wildre Scheepers

October 27, 2017 at 12:56PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Sunday 22 October 2017

Capitalism, Socialism, Communism https://t.co/iFOxaQ8tuz

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 22, 2017 at 11:12PM
via IFTTT

Afrikaans & Nederlands & Vlaams https://t.co/GPQmlTfhSW

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 22, 2017 at 11:12PM
via IFTTT

Saturday 21 October 2017

Harde Woord Past Mirinda Barnard: *Hallo almal sjoe ek bewe in my binneste want ek het nou in my stiltetyd n woord van die Here afgekry nadat ek Hom gevra het waarheen kan ek immigreer want daar word gebid vir ons land en niks verander nie*. Ek is nie n profeet nie maar hoor hierdie woord wat so duidelik na my gekom het iets wat nooit gebeur nie: Die HERE sê Hy maak n saak teen die mense van SA. Niemand is aan My getrou nie. Hulle lieg en bedrieg, steel en moor mekaar. Hulle wil niks van My weet of van My leer nie; en die mense verantwoordelik daarvoor is my dienaars, want hulle leer nie meer die mense wat My wil is en hoe Ek wil he hulle moet lewe nie. Ons bid tot Hom maar bedoel nie wat ons sê nie. Ons is nie opreg nie. Daar word ordinansies aangestel sonder om Hom te raadpleeg en Sy goedkeuring te vra. Sy mense in SA, se sonde is so groot, dat wanneer iemand hulle daaroor aanspreek, dan word hulle kwaad, want hulle voel skuldig. Daar is vir Hom geen plesier meer in ons aanbidding nie want niemand is regverdig nie, al dink die mense hulle is. Die mense is hoogmoedig en tree op asof hulle God is en lewe so verkeerd dat Hy nie gaan help nie al roep hulle. ñ Donker tyd lê voor wat sekerlik gaan plaasvind. Die kerk leiers verdraai Sy opdragte en preek net wat mense wil hoor, daarom is die mense vuil en besmet. Keer terug na my SA; roep mense en gemeente vergaderings uit en belê n vasdag waar julle sonder kos klaar kom en wys My dat julle regtig jammer is oor julle sondes. Dit is julle waarskuwing: My dag sal n dag van verskrikking wees. Keer terug na my. Mense, ek glo nog altyd ek is regverdig maar duidelik sê Jesus niemand is regverdig nie. So vir my as individu wil ek my verhouding met die Here herstel. Praat met Hom oor hoe jy voel. *Ek stuur dit vir almal want ek wil nie skuldig staan voor Jesus met die wete dat ek nie die boodskap gedeel het nie.*

October 21, 2017 at 11:15PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Thursday 19 October 2017

Instagram https://t.co/d7WxqC6C1I

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 19, 2017 at 05:03PM
via IFTTT

Saturday 14 October 2017

TWEE PERDE 🐎🐎 Op 'n plaas ............., is 'n kampie met twee perde in. As jy die twee perde van 'n afstand dophou, lyk hulle soos enige twee gewone perde, maar as jy nou sou nader gaan, sal jy iets ongeloofliks sien............ As jy in die oë van een van die perde kyk sal jy sien hy is blind. Sy eienaar het egter besluit om hom nie te laat uitsit nie, en inteendeel vir hom 'n goeie huis aangebied. Maar die wonder van hierdie verhaal is: As jy nader staan en mooi luister, hoor jy die klank van `n klein klokkie. 🔔En as jy mooi kyk sal jy sien die klank kom van 'n klein klokkie 🔔om die nek van die kleiner perd wat so 'n entjie verder op in die veld staan. Dit help die blinde perd om te weet waar sy vriend is… As jy so staan en die twee perde dophou sal jy sien dat die perd met die klokkie 🔔aanhoudend omkyk om te sien waar sy blinde vriend is, en die blinde perd sal altyd mooi luister om die klokkie 🔔te hoor en dan DIE geluid te volg, want hy weet sy vriend lei hom op die regte pad en sal hom nie laat afdwaal of verdwaal nie. Wanneer die perd met die klokkie 🔔saans stal toe stap, stop hy kort kort en kyk om, om seker te maak sy blinde vriend raak nie agter nie en dat hy nog die klokkie 🔔kan hoor. Net soos die eienaars van hierdie twee perde, sal God ons NOOIT wegggooi net omdat ons nie perfek is nie. Hy kyk na ons en sorg selfs dat daar mense oor ons pad kom wat ons kan help as ons hulp nodig het. Somtyds is ons die blinde perd en God is die perd met die klokkie 🔔en ons kan Hom met vertroue volg. Somtyds is ons die perd met die klokkie 🔔wat ander moet lei. Goeie vriende is altyd daar, jy mag hulle nie altyd sien nie, maar jy weet hulle is altyd daar. En onthou ... wees vriendeliker as wat soms nodig is - want almal wat jy ontmoet veg met of teen iets......... Hetsy dit pyn, siekte, eensaamheid, finansies ens is. Almal van ons veg elke dag teen die duiwel !! Mag elkeen van ons elke dag 'n klokkiedag 🔔🛎🔔beleef, en dat ons almal vir 'n ander 'n klokkie 🔔sal wees ........... 🌴🛎🔔🌴🛎🔔🌴

October 14, 2017 at 08:59AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

Thursday 12 October 2017

Wednesday 11 October 2017

I just started following @3rd_place on #Vimeo: https://t.co/A5b00a4eB9

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @eleesha on #Vimeo: https://t.co/Xsw6XlKwuu

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @ONStv on #Vimeo: https://t.co/ZZarbeSu4a

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @rugbyworldcup on #Vimeo: https://t.co/n1vounxiww

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @TimelessKaroo on #Vimeo: https://t.co/3kdcz78ioj

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @joepietersen on #Vimeo: https://t.co/mygH2ViAD8

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @TheSharksZA on #Vimeo: https://t.co/jyxlCfeGBA

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:53AM
via IFTTT

I just started following @MyPE on #Vimeo: https://t.co/pLWGyoBkPF

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @MakeMoreMarbles on #Vimeo: https://t.co/tB137VQYmN

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @BrittMichaelian on #Vimeo: https://t.co/idcRtv6DvD

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @doginart on #Vimeo: https://t.co/UaYzkDmvxj

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @rejohnson9 on #Vimeo: https://t.co/7s53n5bpzU

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @ArtscapeTheatre on #Vimeo: https://t.co/S4wmjsy39s

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @numetro on #Vimeo: https://t.co/O8GWDgFG7V

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @CSLCHSnMore on #Vimeo: https://t.co/M0MZ41umIl

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following Conrad de Vries on #Vimeo: https://t.co/VG0ecFfOU0

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following @AndreVenter76 on #Vimeo: https://t.co/7nWq3xAdwg

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following Sean Michael Dryden on #Vimeo: https://t.co/vDAsYgCis4

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following Heinrich Botha on #Vimeo: https://t.co/N5tlsV4nYr

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

I just started following Debbera on #Vimeo: https://t.co/HZY7RM9bOc

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 11, 2017 at 09:52AM
via IFTTT

Tuesday 10 October 2017

I liked a @YouTube video https://t.co/2F8Sy69TRx See Through Suppressor in Super Slow Motion (110,000 fps) - Smarter Every Day 177

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 10, 2017 at 03:46PM
via IFTTT

Monday 9 October 2017

I liked a @YouTube video https://t.co/uMf9Pq4wkF James Veitch Is A Terrible Roommate - CONAN on TBS

from Twitter https://twitter.com/WildreScheepers

October 09, 2017 at 12:40PM
via IFTTT