Saturday, 21 October 2017

Harde Woord Past Mirinda Barnard: *Hallo almal sjoe ek bewe in my binneste want ek het nou in my stiltetyd n woord van die Here afgekry nadat ek Hom gevra het waarheen kan ek immigreer want daar word gebid vir ons land en niks verander nie*. Ek is nie n profeet nie maar hoor hierdie woord wat so duidelik na my gekom het iets wat nooit gebeur nie: Die HERE sê Hy maak n saak teen die mense van SA. Niemand is aan My getrou nie. Hulle lieg en bedrieg, steel en moor mekaar. Hulle wil niks van My weet of van My leer nie; en die mense verantwoordelik daarvoor is my dienaars, want hulle leer nie meer die mense wat My wil is en hoe Ek wil he hulle moet lewe nie. Ons bid tot Hom maar bedoel nie wat ons sê nie. Ons is nie opreg nie. Daar word ordinansies aangestel sonder om Hom te raadpleeg en Sy goedkeuring te vra. Sy mense in SA, se sonde is so groot, dat wanneer iemand hulle daaroor aanspreek, dan word hulle kwaad, want hulle voel skuldig. Daar is vir Hom geen plesier meer in ons aanbidding nie want niemand is regverdig nie, al dink die mense hulle is. Die mense is hoogmoedig en tree op asof hulle God is en lewe so verkeerd dat Hy nie gaan help nie al roep hulle. ñ Donker tyd lê voor wat sekerlik gaan plaasvind. Die kerk leiers verdraai Sy opdragte en preek net wat mense wil hoor, daarom is die mense vuil en besmet. Keer terug na my SA; roep mense en gemeente vergaderings uit en belê n vasdag waar julle sonder kos klaar kom en wys My dat julle regtig jammer is oor julle sondes. Dit is julle waarskuwing: My dag sal n dag van verskrikking wees. Keer terug na my. Mense, ek glo nog altyd ek is regverdig maar duidelik sê Jesus niemand is regverdig nie. So vir my as individu wil ek my verhouding met die Here herstel. Praat met Hom oor hoe jy voel. *Ek stuur dit vir almal want ek wil nie skuldig staan voor Jesus met die wete dat ek nie die boodskap gedeel het nie.*

by Wildre Scheepers

October 21, 2017 at 11:15PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment