In die nag sluip jy in, breek deur heinings en hek, Verplunder, vermorsel...jou knieg teen ons nek. Jou getoi-toi en afbrand laat jou voel soos 'n held, So' versink jy ons land, in jou wreedaardige geweld. Met wraak en haat, moet die boer vir alles boet, Maar jy vergeet, deur ons are, druis jou eie land se bloed. Jy moor met mes, knopkierie en klip, Terwyl Suid-Afrika, JOU land, se trane moedeloos drup. Jy dwing en verdruk en skree "Die is my land!" Maar wat joune is, breek jy af en steek jy aan die brand!? Met vlamme en geraas kry jy wat soek, Jou verwoesting en gemors laat ons paradys kapoet. Suid Afrika bloei- steeds bly jou dade barbaars, MENSLIKHEID is by jou verskriklik skaars!? Jy verdruk jou land se boere...vermoor en skiet, Jy "demand" en maak stem dik- jy soek alles verniet! Jy...ja Jy...kan niks van nuuts af verwerf, Nou neem jy beset van 'n ander man se erf!? Wat is jou doel? Deel dit met ons mee? Soek jy ons land, op 'n skinkbord vir jou gegee? Suid-Afrika eens kleurvol, nou besmet met bloed, seer en skor, Die land se velde le a.g.v jou, leeg en dor. Jou hater, moordenaar...Jy wat doen nes jy wil. Jy, wat jou wraak vind in 'n boer se gil... Lees nou mooi- jou dade sal jou nie bevry, Jou wreedheid en selfsug sal jou in boeie laat bly! Stop dit! Genoeg! Hou op! Staan terug! Jy het Suid-Afrika alreeds op sy rug. "My" water, "my" kos- skree jou dreunende koor... sonder die boer, gaan jy sien, bly daar niks van die land oor... Gedig deur Meghan Butler
by Wildre Scheepers
October 27, 2017 at 12:56PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
Friday, 27 October 2017

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment