Monday, 21 August 2017

Leeu slaan vir Hiëna vol bloukolle. Bobbejaan sit in die boom en bekyk die hele storie. Na die hengse groot fight kom Hiëna (flenters gemoker) na Bobbejaan en vra vir hom, "Hoekom kom help jy my nie man? Daai leeu het my amper vrek geslaan, dis nie eers snaaks nie." Bobbejaan kyk hom so en sê: "Jy het so lekker gegiggel, ek dog jy wen die fight." 🙂

by Wildre Scheepers

August 21, 2017 at 12:04PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment