Ons besef nie altyd hoe kort die lewe werklik is nie, en dat ons nie kan sê more sal ek dit of dat doen nie, more kan dalk nie kom nie! ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ As jy wil liefde gee, moet jy dit nou gee. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ As jy vir iemand wil dankie sê, is nou die regte tyd. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Daar is nou mense wat smag na jou omgee. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Wat smeek vir n drukkie...jou kuiertjie. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Soms is net een SMS nodig. Soms net een telefoonoproep. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Is dit die rose op die graf, of die rose nou wat die grootste impak het? ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Ons stel gedurig uit, totdat die telefoonlui. ..die persoon is nie meer daar nie. ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Gryp die dag! Gryp elke geleentheid vir liefde en omgee! ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Die lewe is soooo kort!!! ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Moet tog nooit uitstel nie!! ♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡♡̊͡»̊͡⌣͡«̊͡♡̊͡»̊͡ Dankie vir wie jy is in my lewe..ek waardeer elke boodskap. Jy is kosbaar.
by Wildre Scheepers
2018-11-08T17:42:04.000Z
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
Thursday, 8 November 2018

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment