Tuesday, 20 November 2018

Die verkeerskonstabel trek n ou af wat jaag en gee hom n VET klap en se :"Ek wil jou nie weer so sien jaag nie!" Die verkeerskonstabel stap om na die passasierskant en gee die passasier ook n VET klap! Die passasier vra: "Nou vir wat was dit? Ek is mos nie die drywer nie!" Die verkeerskonstabel antwoord: "Dis vir wanneer julle hier wegry en jy se; Hy moet daai nonsens met my geprobeer het!!!" 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

by Wildre Scheepers

2018-11-20T20:48:25.000Z
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment