Monday, 5 March 2018

Ek kon nie glo my vrou het Valentynsdag vergeet nie, maar sy het vergoed daarvoor deur vanoggend douvoordag op te staan en vir my die heerlikste onbyt voorberei bestaande uit alle soorte koue vleise, viennas, russians, frankfurters en nog vele ander polonies, maar dit was hopeloos te veel, gelukkig het sy ń nota bygelos wat sê ek moenie die oorskiet vir die hond gee nie maar dit sommer hou vir middagete, ek kan nie wag vir vanaand nie want sy bel my elke halfuur om te vra hoe ek voel.

by Wildre Scheepers

March 05, 2018 at 04:40PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment