Friday 21 July 2017

Twee hengelaars sit en visvang: Die eerste ene sê: “Nou die dag kom ek visvang, voordat my sinker nog die bodem tref voel ek ‘n masiewe byt aan my stok. Ek spook seker vir drie ure en trek ‘n Galjoen uit van oor die twee meter” Die tweede ene sê: “Ek het ook nou die dag vis gevang en voel iets aan my lyn. Toe ek dit uittrek sien ek dis ‘n olielampie en sy vlammetjie brand nog” Die eerste een sê: “Maar dit kan mos nie wees nie, hoe brand ‘n vlammetjie onder die water?” Die tweede hengelaar: “Nou maak jy jou Galjoen kleiner, dan blaas ek my lampie se vlammetjie dood!”

by Wildre Scheepers

July 21, 2017 at 12:06PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment