Gekry op whatsapp: ππΈ _*Aan 'n mooi vrou*__ π _*Wat maak my swak?*_ My vrese. π _*Wat maak my heel?*_ My God. π _*Wat hou my staande?*_ My geloof. π _*Wat maak my goedhartig?*_ My vermoΓ« om nie heeltyd aan myself te dink nie. π _*Wat maak my eerlik?*_ My integriteit. π _*Wat hou my gedagtes skoon?*_ My soektog na ware kennis. π _*Waaruit leer ek die beste lewenslesse?*_ My foute. π _*Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?*_ Dit is nooit 'n opsie nie. π _*Wat maak my suksesvol?*_ My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het. π _*Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen?*_ My selfvertroue. π _*Wat maak my mooi?*_ My alles! π _*Wat maak my 'n vrou?*_ My hart. π _*Wie is ek?*_ Ek is voluit vrou! πΉ *Vir mooi oΓ«, kyk altyd na ander se goeie eienskappe;* πΉ *Vir mooi lippe, sΓͺ net vriendelike woorde;* πΉ *Vir grasie, loop met die wete dat jy nooit alleen is nie.* _*Stuur aan MOOI VROUENS...*_ _*Ek het sopas!*_ πΈπ
by Wildre Scheepers
July 26, 2017 at 03:44PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
Wednesday, 26 July 2017
Gekry op whatsapp: ππΈ _*Aan 'n mooi vrou*__ π _*Wat maak my swak?*_ My vrese. π _*Wat maak my heel?*_ My God. π _*Wat hou my staande?*_ My geloof. π _*Wat maak my goedhartig?*_ My vermoΓ« om nie heeltyd aan myself te dink nie. π _*Wat maak my eerlik?*_ My integriteit. π _*Wat hou my gedagtes skoon?*_ My soektog na ware kennis. π _*Waaruit leer ek die beste lewenslesse?*_ My foute. π _*Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?*_ Dit is nooit 'n opsie nie. π _*Wat maak my suksesvol?*_ My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het. π _*Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen?*_ My selfvertroue. π _*Wat maak my mooi?*_ My alles! π _*Wat maak my 'n vrou?*_ My hart. π _*Wie is ek?*_ Ek is voluit vrou! πΉ *Vir mooi oΓ«, kyk altyd na ander se goeie eienskappe;* πΉ *Vir mooi lippe, sΓͺ net vriendelike woorde;* πΉ *Vir grasie, loop met die wete dat jy nooit alleen is nie.* _*Stuur aan MOOI VROUENS...*_ _*Ek het sopas!*_ πΈπ
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment