Monday, 13 March 2017

_*“JOU HANDE”*_ EK het jou HANDE nodig, sê die HERE. Jou hande is MY hande. Jou hande is GENESENDE hande. Hande wat SALF aansmeer aan ander se WONDE. Hande van liefde en VERTROOSTING. Hande wat die SWAKKES dra. Hande wat die bedroefde se TRANE afdroog. Hande wat KOS gee aan die hongeres. Hande wat ‘n ander se swaar LAS help dra. Hande wat ‘n EENSAME kan vashou en inspireer. Hande wat RIGTING aandui. Ja, jou hande is MY HANDE, sê die HERE. GESALFDE hande vir die STUKKENDE wêreld! Want dis My HANDE wat JOU vashou en dra … elke sekonde. Dankie JESUS. Amen _*“SALWING-SIRKEL”*_ http://ift.tt/2mALyPZ

by Wildre Scheepers

March 13, 2017 at 08:22AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment