Thursday, 11 January 2018

Die hitte raak nou te erg..... Ek haal netnou 'n gevriesde hoender uit die yskas en gaan sit hom in die son om te ontvries.... Na 'n halfuur toe staan hy self op en gaan le in die koelte...

by Wildre Scheepers

January 11, 2018 at 06:50PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment