Friday, 8 December 2017

Vandag is Ouma ag-en-tag-en-tag oud (88). Sjoe wat n mylpaal. Baie dankie vir alles wat ouma vir ons gedoen het en vir ons geleer het oor die jare. Mag die HERE vir ouma ryklik seën, en mag ouma net die goeie van die lewe geniet. Ons is baie lief vir Ouma!!

by Wildre Scheepers

December 09, 2017 at 08:08AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment