Tuesday, 30 May 2017

Trieng-Trieng... Boer: "Ja Sipho, wat gaan aan?" Sipho: "Meneer, die vark hy het by die pad gespring toe ek ry hom raak. Nou die vark se kop sit vas by die grill en hy raas baie" Boer: "Vat die 303 agter die sitplek en skiet hom dood, gooi hom agter op die bakkie en bring saam plaas toe, ons sal dit hier uitsort. Kyk net eers of die radiator nie seergekry het nie. As daar probleme is bel my weer dan kom haal ek jou" Sipho: "Oukay meneer." So 10 minute later bel Sipho weer Boer: "Is die bakkie stukkend Sipho?" Sipho: "Nee, die bakkie is oukay" Boer: "Nou wat is die probleem Sipho?" Sipho: "Ek wil net weet, wat moet ek met die vark se motorbike en die blou lig maak?🙈😂

by Wildre Scheepers

May 30, 2017 at 02:35PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment