Thursday, 23 February 2017

n AMBULANS is net ‘n AMBULANS Tot dit iemand vir wie jy lief is of ken, vervoer….. ICU is net letters…… tot jy daar moet gaan kuier….. of groet… MISDAAD is net hoofopskrifte… Tot jy of iemand wat jy ken, deel raak van die statistiek…. KOFFIE is net KOFFIE………….. Tot dit jou eerste afspraak met iemand spesiaal is… LIEFDE is net ‘n woord……… Tot jy dit voel met jou hele wese……. GROET is net ‘n roetine tot dit die laaste keer was……………… Die LEWE is iets wat almal deurgaan…… Tot jy op die harde, seer manier geleer word hoe kort ons reis Op aarde werklik is en dat jy dus elke oomblik moet aangryp Om jou lewe betekenis te gee……

by Wildre Scheepers

February 23, 2017 at 06:39PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT

No comments:

Post a Comment