Tommie Scheepers en Theresa Van Wyk Scheepers: 24 jaar getroud vandag!! Om hierdie 2 wonderlike mense te hê as ouers is werklik n seën. Julle 2 is vir ons (as kinders en skoonkinders) 'n voorbeeld van wat ons wil wees vir ons kinders en kleinkinders, maar ook as eggenote vir mekaar. Mag julle met nog baie jare geseën word, en mag jul jare saam net nog beter en mooier wees vir jul. Lief vir julle!!
by Wildre Scheepers
January 09, 2017 at 06:53AM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
No comments:
Post a Comment