Die mier en die Springkaan Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue maande. Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet waaraan hy en sy magdom kleintjies behoefte gehad het. Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan - wat hom nie op die winter voorberei het nie - van honger en ontbering omgekom, en 'n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agter gelaat het. Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil toe weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef. 'n Televisie-span maak hul opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike huis met 'n spens vol kos - en die wêreld is stom geslaan. "Hoe is dit moontlik?" vra hulle. "Hoe kan die mier in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing bly, terwyl die arme sprinkane so ly?" In 'n oogwink is SANU-PF - die Sprinkaan Agtergeblewenes Nasionale Unie vir Permanente Freters - gestig. (Die vrate het nie juis skool bygewoon nie en kon dus nie 'Vreters' so lekker spel nie :) Hulle kla die mier aan van "spesie diskriminasie" en beweer dat die sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle gaan verder en eis dat die miere die kos wat hulle vanaf die oppervlakte gesteel het, teruggee aan die regmatige sprinkaan eienaars. 'n Protesoptog word geloods voor die miere se wonings en alle miere wat dit buite waag word aangeval. Tydens 'n Televisie-onderhoud eis hulle dat indien daar nie gehoor gegee word aan hul griewe nie, hulle gedwing sal wees om hulle tot geweld te wend. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig. Die GHK - Gryp en Herverdeel Kommissie - regverdig hierdie gedrag deur te sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die miere die sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hul aangedoen het en dat hulle die sprinkane moet vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan 'n sprinkaan gedoen is. GATSAK - Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding - verklaar dat hulle 'n heilige oorlog teen miere begin. Die President verskyn op die agt-uur nuus en sê dat hy alles in sy vermoë gaan doen vir die sprinkane. Die arm sprinkane wat hul verdiende welvaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende die somer. Die Regering plaas EEVA - Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes - op. Die miere word dadelik beboet omdat hulle nie genoegsaam groen insekte in hul diens het nie, en word gedwing om dadelik 'n "proporsionele hoeveelheid" in diens te neem. Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel - drie in baie senior posisies met byvoordele - om die gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag - net op die dae waarop hulle opdaag vir werk - en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd geoes het. Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis waarin hy bly - wat toevallig 'n leë miernes is - rondom hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en blykbaar ook glad nie omgee nie. Op die TV - wat hy en 'n paar van sy vriende van 'n ander mier gesteel het - sien die sprinkaan die President voor 'n klomp wilde dansende en luid singende sprinkane staan en aankondig dat 'n nuwe era van "gelykheid" op die veld aangebreek het. Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en eis 'n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie. Die mier pak sy tassies en emigreer na 'n ander veld toe waar hy 'n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en 'n miljoenêr word deur kos via welsynsorganisasies uit te voer na sy ou veld toe.
by Wildre Scheepers
December 03, 2016 at 01:52PM
from Facebook
via IFTTTfrom Facebook
via IFTTT
Saturday, 3 December 2016

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment