ja neh
via http://ift.tt/29H0c0v
Sunday, 17 July 2016
Tuesday, 25 August 2015
Gelukspastei vir die week:
Begin met een vars dag soos dit uit God se spens uitkom sonder ha Gelukspastei vir die week: at, jaloesie of gister se bitterheid.
Metode:
Vul dit met:
12 dele geloof
11 dele geduld
10 dele moed
9 dele werk
8 dele hoop
7 dele getrouheid
6 dele vrygewigheid
5 dele vriendelikheid
4 dele rus (dis soos sout op die slaai)
3 dele gebed
2 knippies nadenke
1 deeltjie vasberadenheid, 'n knippie geestigheid, 'n skeutjie pret, 'n halwe knippie lawwigheid en 'n opgehoopte koppie humor.
Bak heeldag by 'n gesellige temperatuur, versier met 'n glimlag en vrolikheid en siedaar. TONNE JESUS LIEFDE! Eet elke dag van die week 'n stukkie daarvan!
Friday, 23 August 2013
Ek vertrou U Here
Kyk die Here ken die toekoms en Hy sal deurkom vir ons wanneer ons dit die minste verwag. Amen en Amen. Selah.
Subscribe to:
Posts (Atom)